TOELATING

CVO Skool Pretoria is 'n onafhanklike skool en wil alle ouers wat ons waardes deel uitnooi om deel te word van die CVO "familie". 

01.

Kontak die maatskappybestuurder by die skoolkantoor om 'n aansoekvorm te bekom. 

02.

Vul die aansoekvorm in en maak 'n afspraak met die skoolhoof om te verseker dat CVO Pretoria die regte antwoord is vir jou kinders.

03.

Op aanbeveling van die skoolhoof en onderrigbestuurspan kan daar 'n keuringsonderhoud gereël word met die skool se beheerliggaam. 

Ons poog om aansoeke binne 2 weke af te handel maar dit mag langer neem tydens vakansies of periodes waar die skoolprogram druk is. 

Kontak ons

Tel: 012 111 7398 / 083 633 9370

E-Pos: kantoor@cvopta.co.za

Adres

Hoek van Graham- en Athurweg,

Shere, Pretoria

  • Blad van CVO Preoria