OPEDAG

14 Maart 2020 - 8:00 tot 13:00

Geen afsprake nodig nie.

AKTIWITEITE

Kaskarwedren tussen die verskillende klasse

Entrepreneursdag

Heelwat te ete en te geniet

Uitstalling van skool se geskiedenis, handboeke, skrifte en kleredrag

Buite-uitstallers

Kom gesels met die skoolhoof, personeel, ouers en Opvoedingsraad om meer oor die skool te wete te kom – wie is ons, wat doen ons, is CVO Pretoria die skool vir jou gesin?

 

Genotvolle saamkuierdag om te geniet!

KONTAK - BESONDERHEDE

Kontak die skoolkantoor vir meer inligting by

012 111 7398 of 083 633 9370

of

stuur e-pos aan ontvangs@cvopta.co.za

of

Besoek ons Facebook blad

Kontak ons

Tel: 012 111 7398 / 083 633 9370

E-Pos: kantoor@cvopta.co.za

Adres

Hoek van Graham- en Athurweg,

Shere, Pretoria

  • Blad van CVO Preoria