012 111 7398 / 083 633 9370 kantoor@cvopta.co.za

Sport

By CVO Pretoria word sport beoefen ter ondersteuning van gebalanseerde ontwikkeling. Deelname van alle leerlinge aan die volle spektrum van aktiwiteite word aangemoedig en leerlinge behaal jaarliks uitstekende prestasies by streeks- en landswye sportgeleenthede en kompetisies wat onderling tussen CVO-skole onder beskerming van die BCVO, gereël word. Dit sluit in: atletiek, landloop, netbal, rugby, krieket, tennis, hokkie en skaak. Ander fisiese aktiwiteite, soos bv. vlugbal en swem, word ook tydens praktiese CLO periodes beoefen. 

Atletiek

Landloop

Rugby

Netbal

Hokkie

Krieket

Skaak