Friday the 24th - - Hostgator Coupon

Ouers van ingeskrewe leerlinge kan die skool se kalender, nuusbriewe, aanlynvorms en ander dokumente besigtig deur in te teken by ons Intranet met 'n @cvopta.co.za rekening.

Vul gerus hierdie vorm in om aansoek te doen vir toegang of stuur 'n epos aan toegang[at]cvopta.co.za.

Besigtig hierdie kort video indien u reeds 'n rekening het en vir die eerste keer wil aanteken.