Vakatures Afdruk

Die volgende vakature(s) is by CVO Skool Pretoria beskikbaar:

1. Onderwyseres vir Babaklas
2. Assistent vir Babaklas

Aansoeke en CV’s van voornemende kandidate kan gerig word aan die Voorsitter: Mnr Robert Hanekom, aan die Skoolhoof, Mnr. Johann Fourie of aan die Maatskappysekretaris, Mev Wilma Oelofse. Die skool se kontak besonderhede is hier beskikbaar.