Prospektus - Merietetoekennings Afdruk

 

Talle toekennings - bekers, sertifikate en pryse - word jaarliks by meriete-aande aan die beste presteerders op die terrein van akademiese prestasie, gedrag, kultuur en sport toegeken. Voorbeelde van toekennings is:

  1. Atletiek, rugby, netbal, ens: - Bekers en Sertifikate
  2. Spesiale toekennings: Suiwerste taalgebruik, Ambassadeur vir die skool, Sportmanskap, ens.
  3. Akademies: - Onderskeidings in vakke.
  4. Akademies: - Beste prestasies in 'n vak en graad.
  5. 'n Afsonderlike meriete toekenningsplegtigheid word jaarliks vir die Junior Primêre Fase gehou waarin elke kind erkenning kry vir sy/ haar prestasie.