Ondersteun ons Afdruk

 

Soos enige skool, het ons skool ook heelwat fondse nodig vir die bedryf van die skool.

U kan ons help, teen geen addisionele onkoste vir u, deur die volgende:


Instansie Wat moet ek doen? Waar kan ek dit gebruik? Skakels en dokumentasie
Makro Koppel 'n Makro kaart aan CVO Pretoria
Makro Silverlakes Koppel 'n kaart
Meer inligting

MySchool

Doen aansoek vir 'n MySchool kaart en koppel dit aan CVO Pretoria Woolworths
Engen
ToysRus
Reggies
Waltons
Supa Quick
Jacks Paint & Hardware
Doen aansoek
Meer inligting

 

U kan ook natuurlik 'n vriend van CVO Pretoria word, en ons op 'n maandelikse basis met 'n paar rand ondersteun. U kan die debietorder voltooi, en aan die skool terugbesorg.

U ondersteuning word opreg waardeer!