|
Donderdag, 27 Augustus 2009 00:00 |
|
Sentraal Skaak uitdunne te Greylingstad
|
Op Saterdag 22 Augustus 2009 het die Sentraal streek uitdunne plaasgevind te Greylingstad vir die landswye skaak wat gaan plaasvind DV op 11 September 2009 te Nylstroom.
Dit het goed gegaan met CVO Pretoria se skaakspelers en hulle het heelwat van die afdelings gewen. Baie geluk en baie dankie aan mev. du Toit vir onbaatsugtige toewyding aan ons kinders.
|
|