| U.G.O. en C.V.O. |
|
|
Uitkoms Gebaseerde Onderwys en Christelike Volkseie Onderwys is twee teenoorstaande onderwysmodelle in die RSA. Omvattende inligting rakende hierdie onderwysmodelle word deur Prof JJ Pienaar, en Prof CJJ Basson gedokumenteer. |

