|
Trots op ons taal, ons kultuur en ons geloof!
|
|
Mnr Johann Fourie, ons huidige Engelse Onderwyser vir die Hoërskool, word hartlik verwelkom as ons nuwe skoolhoof. Hy het reeds die afgelope tyd waardevolle werk by ons skool verrig.
Ons wens mnr Fourie die ryke seën van ons Hemelse Vader toe vir sy werk by ons skool en bid dat dit ‘n verrykende verbintenis vir hom en die hele CVO Skoolgemeenskap sal wees.
|
 |
|
Uitkoms Gebaseerde Onderwys en Christelike Volkseie Onderwys is twee teenoorstaande onderwysmodelle in die RSA.
Omvattende inligting rakende hierdie onderwysmodelle word deur Prof JJ Pienaar, en Prof CJJ Basson gedokumenteer. |
|
|
Afrikanerkultuur Dagboek 2010 |
|
Diefstal van die hart en verstand van ons kinders |
|
Hier volg 'n paar voorbeelde van materiaal in staatskoolboeke wat vyandig Afrikanerkinders se Christelike godsdiensopvoeding afbreek, asook soortgelyk volk- en kultuurvyandig ontvanklike kinders se gemoed met politieke heropvoeding besoedel:
Bladsy 1 | Bladsy 2 | Bladsy 3 | Bladsy 4.
|
|
Lees meer...
|
|
|
Oudleerlinge van CVO Pretoria presteer |
|
Edwin van Aarde en Martin van Nieuwkoop, oudleerlinge van CVO Pretoria, het onlangs puik presteer met die Universiteit van Pretoria se Innovasie-projek.
|
|
Lees meer...
|
|
Sonskynlaggies Kleuterklas |
|
Sonskynlaggies Kleuterklas is 'n kleuterklassie vir kleuters van 3 jaar en ouer en word 4 dae per week, vanaf Maandag tot Donderdag bedryf. |
|
|